28 Da Gama Rd | Jeffreys Bay
info@seagulltoere.co.za
www.seagulltoere.co.za
T: 042 293 2339/2753
F: 086 686 0009
|
Beste Vriende
Ons 2010 dagboek is propvol reis planne en ons nooi u graag saam. Loer gerus hieronder en indien 'n spesifieke toer of toere u voete kielie, kontak ons asseblief per e-pos, faks of telefoon.
Ons stuur graag die toerprogramme aan. |
17 Jan |
Indië - 13 dae - UITVERKOOP |
25 Mrt |
Turkye Paastoer - UITVERKOOP |
26 Mrt |
Tanzanië Migrasie - 8 dae - UITVERKOOP |
2/4/11/
18/25 Apr |
Miljoene wildebeeste trek ook die vlaktes van die Serengeti. Ons besoek ook die Ngorongoro krater. Koste: Landreëlings US$ 1 550 .00
+ vliegtuig koste R4 950.00 |
13 Mei |
Oberammergau - UITVERKOOP |
20 Mei |
Kroasië - 13 dae - 4 PLEKKE BESKIKBAAR
Beleef die natuurskoon en geskiedkundige rykdom van die land. Koste: Landreëlings € 1 733.00 + vliegtuigkoste ± R4 400.00 |
18 Jun |
Turkye - 14 dae
Beleef ’n opera in Aspendos, die bes bewaarde Grieks-Romeinse opelug teater.
Koste: R20 700.00 |
31 Jul
28 Aug |
Kenia Migrasie - 7 dae
Teen die tyd het die migrerende kuddes die noorde bereik. Nou vind die bekende kruisings van die Mara- en Grumetiriviere plaas.
Koste: R17 200.00 |
18 Aug |
Turkye
Koste: R20 700.00 |
3 Sep |
Rusland
Tydens ons bootvaart doen ons aan by bekende stede soos Moskou en St. Petersburg.
Koste: R18 755.00 |
Sep |
Suid Amerika – UITVERKOOP – Nuwe toerinligting binnekort beskikbaar |
12 Sep |
Indië en Nepal
Geskiedkundige en kulturele hoogtepunte sluit ’n besoek aan die Taj Mahal en ’n bootrit op die Ganges in. Koste: R26 000.00 |
21 Sep |
Ierland - 12 dae
Ons verken mistieke Ierland se immergroen landskappe, geskiedenis en kultuur.
Koste: Landreëlings € 1 380.00 + vliegtuigkoste ± R 4 800.00 |
24 Sep |
Turkye
Verken die Bybelland saam met ds Johan Symmington. Koste: R20 700.00 |
4 Okt |
Sjina - 13 dae
Al die bekende plekke van Sjina, maar ook die platteland en die “dragonbacked “ reisvelde word besoek.
Koste: Landreëlings US$ 2 070.00
+ vliegtuigkoste ± R 8 726.00 |
Okt |
Turkye
Verken die Bybelland saam met ds Sarel Cilliers. Koste: R20 700.00 |
31 Nov |
Turkye – St Nicholas toer
Verken die Bybelland saam met ds Johan Symmington. Koste: R20 700.00 |
Nov |
Egipte en Jordanië
Pryse en datums nie huidiglik beskikbaar nie. |
Reisgroete,
Die Seagull-Span
Pryse is per persoon en is onderhewig aan die veranderde wisselkoers, die grootte van die groep en vlug skedules tot en met die finale betaling deur Seagull Toere ontvang is. Lughawebelasting is uitgesluit. Geen kredietkaart betalings word vir groepbesprekings aanvaar nie. |